Wêreldwyd
Mullah Nooruddin Turabi, die Taliban se berugte voormalige hoof van godsdienspolisie en nou in beheer van tronke, het gesê dat uiterste strawwe hervat sal word, maar nie in die openbaar…
’n Paneel van honderde internasionale wetenskaplikes het ’n verslag oor klimaatsverandering vrygestel. Die VN se sekretaris-generaal het die verslag beskryf as 'kode rooi vir die mensdom', die alarmklokke is oorverdowend,…