Wêreldwyd
’n Groot ontploffing, wat deur IS geëis word, het tydens Vrydaggebede deur ’n Sjiïtiese moskee in Kandahar geskeur en minstens 47 mense doodgemaak. Dié bomaanval was die derde in twaalf…
Afghanistan staar die grootste humanitêre krisis in die wêreld in die gesig. Internasionale fondse wat die land se brose ekonomie ondersteun het, het gestop terwyl die wêreld debatteer oor hoe…