Wêreldwyd
Reddingswerkers het weer na mense onder puin gesoek ná ’n aardbewing van 6,4 en ’n naskok van 5,8 naby Antakya getref het, waar massiewe aardbewings gemeenskappe twee weke tevore verwoes…
Noord-Korea wankel op die randjie van hongersnood. Hul amptelike koerant dring aan op ekonomiese selfstandigheid, met die argument dat om op eksterne hulp te vertrou om die voedselsituasie die hoof…