Wêreldwyd
Die Wêreldraad van Kerke se Algemene Sekretaris het 'n aanval wat op 19 Maart in die Kerk van Getsemane in Jerusalem plaasgevind het, veroordeel en het solidariteit met die Patriargaat…
Die Duitse kardinaal Gerhard Müller en die Amerikaanse kardinaal Raymond Burke wil hê die Vatikaan moet Duitsland se Rooms-Katolieke biskoppe teregstaan omdat hulle kerkleerstellings laat vaar het en kerklike seëninge…