Wêreldwyd
Weens voortdurende konflik in Kameroen tussen separatistiese groepe en die regering, asook aanvalle deur Islamitiese organisasies, is Bybelvertalers in aanhoudende gevaar. Wuwih William Gemuh het toesig gehou oor Bybelvertalingswerk in…
Die Sahara-woestyn beslaan meer as vier vyfdes van Algerië. Nietemin is Algiers, die hoofstad, 'n oase van kultuur en ondernemings in die noorde. Baie Algeriërs het in die afgelope twintig…