'n Internasionale groep wetenskaplikes het etiese riglyne laat vaar sodat hulle veertig dae lank babas kan laat groei, met die uitsluitlike doel om hulle vir navorsing dood te maak. Die…
Ons het onlangs gebid vir die vang van terroriste in Indonesië wat vier Christene vermoor het. Sien 'As jy die ongelowiges ontmoet, slaan die nekke' (Koran 47:4). Indonesië, die wêreld…
Sedert die militêre junta die mag in Mianmar in Februarie se staatsgreep oorgeneem het, het gewelddadige weerstand teen die regime toegeneem. Jong mense regoor die land het begin om die…
Christene word toenemend gewelddadig vervolg: deur wrede IS in die Midde-Ooste, Boko Haram in Nigerië en Hindoe-ekstremiste in Indië. Release International het 'n verslag oor vervolgingstendense in 2021 uitgereik. Dit…
Regoor Nigerië is 1 470 Christene sedert Januarie vermoor en 2 200 ontvoer. Die mees onlangse oortreding was in die staat Kaduna toe agt Christene vermoor is en 'n kerk…
Sikloon Yaas het die oostelike state Odisha en Wes-Bengale getref. Byna twee miljoen mense is voor sy aankoms uit Wes-Bengale ontruim. Yaas is die tweede kragtige sikloon wat Indië in…