Die Filippyne het gemiddeld twintig storms en tifone jaarliks, wat oeste, huise en infrastruktuur uitwis. Die sterkste vanjaar, Tifoon Rai, het 375 mense doodgemaak en nog sterftes word verwag namate…
Volgens militêre bronne het vermeende IS-verwante ekstremiste op 15 Desember ’n pastoor in Cabo Delgado onthoof en sy vrou gedwing om sy kop na die polisiestasie te dra. Die monsteragtige…
Die nasionale primêre gesondheidsorgagentskap (NPHCDA) het 1 066 214 verval dosisse van die AstraZeneca-entstof vernietig wat in Oktober aan hulle geskenk is, maar wat teen November gebruik moes word. Die…
'n Hof in China het die vonnisse teen boekhandelaars Chang Yuchun (53) en sy vrou, Li Chenhui (44), bekragtig vir 'aanhitsing van ondermyning van staatsmag'. Hulle staar elkeen 'n tronkstraf…
Hele dorpe in die VSA is op 10 Desember deur sowat 30 tornado's vernietig wat wydverspreide verwoesting veroorsaak het. Kentucky is 'n rampgebied; Arkansas, Tennessee, Missouri en Illinois is in…
'n Algerynse boodskap: 'Christene wag gretig vir Kersfees. Ons wag vir vreugdevolle eredienste, tyd om saam met familie en vriende bymekaar te kom, geskenke om oop te maak en die…