Wêreldwyd
'n Hof in Nicaragua het sewe kritici van die regering van Daniel Ortega skuldig bevind aan sameswering in wat menseregtegroepe as 'n 'politieke verhoor' veroordeel het. Onder diegene wat skuldig…
'n Sendeling se boodskap: 'Daar gebeur tans baie. Vervolging en ontberinge is volop, tog regeer ons Magtige Here oor dit alles! Een lid van ons span en sy jong gesin…