'n Gebedsversoek van een van ons kontakte in Noordoos-Indië: 'Baie jongmense in die Christelike gemeenskap in Noordoos-Indië het hul toevlug tot die aanbidding van Satan gewend om aan hulle behoeftes…
Sowat 1 500 toegewyde Tunisiese Christene, die meeste van hulle voormalige Moslems, aanbid in kerkgeboue of in huiskerke ondanks doodsdreigemente en groeiende invloed van Islamitiese ekstremiste, het 'n goed ingeligte…
Die Amerikaanse ambassadeur in Libië is dood ná 'n aanval deur burgermaglede op die Amerikaanse konsulaat in die oostelike stad Benghazi, lui berigte. Ambassadeur Christopher Stevens is glo een van…
Woedende betogers het Donderdag die Amerikaanse ambassade in Sanaa, Jemen, bestorm toe streeksontevredenheid oor 'n Amerikaanse amateurfilm wat Islam bespot het, deur die streek versprei het. Die polisie het waterkanonne…
Planne in die koninkryk van Bahrein om die land se grootste Rooms-Katolieke Kerk te bou, is betwis deur klagtes van Sunni Moslem geestelikes wat 'n petisie onderteken het teen enige…
'n Sendeling wat in Jordanië woon, is Dinsdag deur 'n tiener doodgesteek nadat sy hom betrap het dat hy in haar woonstel steel, het die polisie gesê. Die 17-jarige het…