Wêreldwyd
Nigerië se verkose president Muhammadu Buhari het Maandag gesê: 'Die bedrog genaamd Boko Haram kan verslaan word deur dit 'n werwingsbasis te ontsê. Geen godsdiens laat die doodmaak van kinders…
Suid-Afrikaanse president Jacob Zuma het kerke geroep om die nasie te lei in gebed vir vrede en vriendskap ná xenofobiese geweld in Durban, Johannesburg en ander dele van die land.…