Ten tyde van die skryf hiervan is Amerika op 19 Januarie op die punt om hul skuldlimiet te bereik, wat beteken dat die regering nie meer geld mag leen nie…
'Daar is nie tyd om te wag nie, dit is volksmoord', het dr Sukhudyan gesê, wat die situasie in Nagorno-Karabakh, 'n landgeslote enklawe tussen Armenië en Azerbeidjan beskryf. Dodelike gevegte…
Die Amerikaanse regering het die weg gebaan vir apteke om mifepriston te verkoop, die eerste van 'n twee-middel prosedure vir medikasie aborsies. Mifepriston word eerstens gebruik om progesteroon te blokkeer…
Die oorlog in die Oekraïne en die swak globale ekonomie het diktators, regimes en terroriste in staat gestel om voordeel te trek uit die situasie terwyl die wêreld se aandag…
Jair Bolsonaro het in Oktober die presidensiële verkiesing teen Lula da Silva verloor, maar sy ondersteuners aanvaar nie dat hy verloor het nie. Op 8 Januarie het duisende belangrike regeringsterreine…
Die 11-jarige Abdel by 'n Turkye-vlugtelingkamp het die meeste aande 'n Nuwe Testament gelees wat plaaslike Christenwerkers vir hom gegee het - tot die hartseer van sy Moslem-ouers. Sy ma…